Categories: Augustus, LandboukalenderPublished On: 13th January 2023

Sakeliga KragDag Sentraal 9-12 Augustus 2023

By 0 min read
85 words

Kragdag logo

Die jaarlikse KragDag ekspo bied ‘n inspirerend leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer. Alhoewel daar ‘n groot hoeveelheid genot en vermaak by die ekspo te beleef is, is hierdie geleentheid uniek daarin dat jy hier nie ‘n vermaaklikheidtoeskouer is nie, maar ‘n deelnemer in interaksie met dinge wat ‘n verskil in jou lewe kan maak. Die effek van die vrywees filosofie wat integraal deel is van KragDag en die uitstallings wat hiermee handel, kan ‘n groot impak op jou lewe maak.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0