Dom Boer se lag vir die dag:
Twee middeljarige dames gesels:
Tante Rimpels: “Jou man is mos ‘n argeoloog. Is dit nie vervelig om met ‘n argeoloog getroud te wees nie?”
Tante Plooie: “Nee, inteendeel – hoe ouer ek word, hoe interessanter vind hy my.
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Ware liefde
Heinie gee sy nooi ‘n verloofring met ‘n tamaai steen.
Nooi: “Is dit ‘n egte diamant?”
Heinie: “Wel, as dit nie ‘n egte diamant is nie, het die straatsmous my uit R18,99 verneuk.”