Categories: Veilings, Video'sPublished On: 12th August 2024

VIDEO: Nu-Alcade beloof nog meer en nog beter op hulle komende veiling – September 2024

By 0 min read
59 words

Nu Alcade Thumbnail

Die Nu-Alcade-groep nooi almal hartlik uit om ‘n draai te kom maak by hulle komende veiling wat op 26 September om 11:00 te Warmbad veemark plaasvind.

Op aanbod:

  • 35 SP bulle
  • 125 Kommersiële vroulike diere
  • 250 A-grade slagvee
  • 270 C-grade slagvee
  • 200 Speenkalwers

Dagboek die datum en maak seker jy loop dit nie mis nie!

Kyk die video hieronder: 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0