Wolmark styg met 2,8%
Op die 23ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:
Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1 968 bale), Tianyu SA (1 478 bale), Standard Wool (1 431 bale). Van die 5 427 bale wat aangebied was, is 5 095 bale verkoop (94%)
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
Die volgende veiling is geskeduleer vir 6 Maart 2024.
Bron: BKB