Categories: NuusPublished On: 7th March 2019

Wolmark styg

By 1 min read
295 words
wol

wol-uitstaande

Op die 25ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,9% gestyg en op 22178c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 22,92% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      24513  (+1,5%)                         21 µ      22300   (+0,9%)

19 µ      24060  (+1,3%)                          22 µ      21902   (+0,1%)

20 µ      23369  (+1,9%)                          23 µ      17993   (+1,0%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (3 420 bale), Standard Wool (2 013 bale), Tianyu South Africa Pty Ltd (1 634 bale) . Van die 9 645 bale wat aangebied is, is 9 137 bale verkoop (94%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JS Jacobs Bdy (Pty) Ltd Burgersdorp BH MWF4S.81 16.9µ 74,2% 47 19820c
2. G.Gevers Luneburg AH MWF5E.82 16.2µ 72.1% 40 19360c
3. JS Jacobs Bdy (Pty) Ltd Burgersdorp AH MWF4S.82 17.7µ 75.,1% 46 19300c
4. JAJ Swanepoel Smithfield BNKS MF5S.84 17.8µ 73,6% 51 18920c
5. G.Gevers Luneburg BM MF4S.87 16.6µ 70,9% 39 18910c
6. G.Gevers Luneburg AFY MF4S.97 16.7µ 72,0% 38 18890c
7. CL Cloete & Seun Ermelo AMY MF5E.80 18.4µ 73.9% 41 18600c
8. Mistvalley Trust Carolina BL MWF5E.79 17.9µ 73,4% 43 18600c
9. AJ Liebenberg Smithfield BMY MF4E.79 17.6µ 71,9% 34 18400c
10. JAJ Swanepoel Smithfield BBMY MF4E.73 17.3µ 71,4% 38 18400c

Die volgende wol veilings katalogus P2618 sal die 13 Maart 2019 plaasvind.

Bron: BKB

0
Tags: ,

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0