Wolmark daal skraps

Screenshot-2023-01-13-072900
Op die 22ste veiling van die 2023/2024 verkoopseisoen, was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (2 702 bale), BKB Pinnacle Fibres (2 042 bale), Tianyu SA (1 797 bale). Van die 6 269 bale wat aangebied was, is 5 933 bale verkoop (95%).
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 28 Februarie 2024.
Bron: BKB