Categories: NuusPublished On: 17th October 2024

Wolmark 16 Oktober 2024

By 0 min read
78 words

20240725_120144

Op die 8ste veiling van die 2024/2025 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1 593 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 545 bale), Tianyu SA (1 509 bale). Van die 4 986 bale wat aangebied was, is 4 634 bale verkoop (97%)

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

BKB TOP 10 NASIONAAL

Die volgende veiling is geskeduleer vir 23 Oktober 2024.

 Bron: BKB

0
Tags: ,

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0