Categories: NuusPublished On: 22nd February 2018

Voёlgriep veroorsaak groot verliese

By 1 min read
122 words

Daar is ‘n afname in die produksie van eiers en hoenders in Suid-Afrika as gevolg van voёlgriep (Avian Influenza). Dit het veroorsaak dat SA op ingevoerde hoender moes staatmaak om aan die vraag te voldoen.

SAPA (Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging) sȇ die uitdunning van die voёls om die uitbraak van die virus te beheer het tot R954-miljoen se verlies in die bedryf tot gevolg gehad.

SAPA het ook bevestig dat daar geen nuwe uitbrekings sedert middel Januarie aangemeld is nie. Plase wat wel geraak is moes al hulle hoenders en eiers vernietig om die verspreiding van die virus te bekamp.

Plase moes ook produksie vir tot ses maande staak terwyl hulle besig is met die skoonmaakproses.

Bron: Bizcommunity en Business Day

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: NewsPublished On: 22nd February 2018

Go to Top