Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 16th October 2025

VIDEO: Sterk, betroubaar, bekostigbaar – Revaro maak ‘n groot indruk by NAMPO Kaap

By 0 min read
61 words

DSC00371-1200×800

NAMPO Kaap bly een van die hoogtepunte op die landboukalender, en vanjaar het Revaro weereens gewys dat hulle ernstig is oor die plaaslike mark. Marcel Moller van Revaro gesels oor hul nuutste produkreeks.

Van elektriese vurkhysers en splinternuwe TLB’s tot stylvolle gholfkarretjies en ’n avontuur-reeks – Revaro het iets vir elke besoeker gehad.

0
Tags: ,

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0