Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 22nd April 2026

VIDEO: SARO Agro by die Mkushi Expo

By 1 min read
117 words

SARO VIDEO 1

Kies Kartar vir ‘n vinniger oestydperk

SARO wys hul reeks masjinerie, besproeiingstelsels en meer by die Mkushi Expo 2026. Hulle demonstreer hoe die Amar mieliemasjien werk en die Kartar Crop Cruiser.

Sien video vir meer inligting.

SARO se 300 kW hibriede sonkragstelsels

Given Muma van SARO Agro gee meer inligting oor hul kragopwekkers en sonkragstelsels. Die 2,5 kVA tot 5 kVA kragopwekkers kan gebruik word in klein winkels, salonne, huise en soortgelyke plekke. Die groter eenhede kan gebruik word in verwerkingsaanlegte, melkerye, skole, hospitale en ook in die mynbedryf.

Sien video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0