Categories: VideosPublished On: 25th February 2025

VIDEO: Rentia Boerdery met Agrico

By 0 min read
79 words

Agrico_Rentia_THUMBNAIL

In ‘n wêreld waar boerdery al hoe meer afhanklik is van tegnologie, het Rentia Boerdery die manier waarop hulle besproeiing bestuur radikaal verbeter.

Deur gebruik te maak van Agrico se Webbeheerstelsel, is die plaas besig om die hele besproeiingsproses meer doeltreffend te bestuur. Rentia Boerdery is geleë in die Vrede-distrik, waar Cobus Cronjé die familieplaas bedryf. Bovus is verantwoordelik vir die saai van mielies en sojabone, terwyl sy broer die veeboerdery en braaikuikens bestuur.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0