Categories: Video'sPublished On: 13th January 2025

VIDEO: Footprint Performance sit die krag terug in jou trekker!

By 1 min read
117 words

Footprint interview Thumbnail

Trekkers ry sommer weer lekker in Koster by die Mushlendow voerkraal nadat Jaco Dippenaar, die eienaar van Footprint Performance hierdie trekkers se prestasie verbeter het.

Dit gebeur soms dat ‘n boer ‘n nuwe werktuig koop met die gedagte dat sy trekker genoeg krag het, net om later uit te vind dat dit nie die mas kan opkom nie. In die trekkerwêreld betaal jy per kilowatt en om nou ‘n nuwe trekker te gaan koop vir jou werktuig, sal jou sommer ‘n plaas se prys kos.

Dit is waar Jaco en Footprint Performance jou lewe sommer baie makliker kan maak vir net ‘n klein gedeelte van wat ‘n nuwe trekker jou sou kos.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0