Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 7th October 2025

VIDEO: Corteva fokus op sleutelprodukte by NAMPO Kaap | Ons gesels met Willie Auret & Anè Loggenberg

By 0 min read
77 words

20250911_113811-1536×1152

By NAMPO Kaap deel Willie Auret en Anè Loggenberg van Corteva meer oor die maatskappy se toonaangewende landbouprodukte en hoe dit boere help om opbrengste en volhoubaarheid te verbeter. Asook hoe om stikstofbenutting te verbeter wanneer plante dit die nodigste het.

Die gesprekke het duidelik gemaak dat Corteva se plaaslike en internasionale navorsing daarop fokus om oplossings te ontwikkel wat boere werklik help om hul opbrengste te beskerm en te verbeter.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0