Zimmatic-spilpunt
Wen weiveld met Zimmatic
Tien hektaar meer onder besproeiing en 200 melkkoeie meer op die plaas. Dit is die verskil wat die Zimmatic-spilpunte op die Fabers van Kookhuis se plaas gemaak het. Kobus en sy seun, Neels, melk tans so 400 Jerseykoeie en wil dit graag opstoot na 600. “Die spilpunte maak uitbreiding[...]