wolmark
Wolmark styg met 2,8%
Op die 23ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1 968 bale), Tianyu SA (1 478 bale), Standard Wool (1[...]
Wolmark daal skraps
Op die 22ste veiling van die 2023/2024 verkoopseisoen, was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (2 702 bale), BKB Pinnacle Fibres (2 042 bale), Tianyu SA (1[...]
Wolmark styg gemiddeld met 1,3%
Op die 21ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (1 570 bale), Modiano SA (1 527 bale), BKB Pinnacle Fibres[...]
Wolmark daal met 2,8%
Op die 25ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,8% gedaal en op 18043c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,57% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark styg met 1,0%
Op die 24ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,0% gestyg en op 18560c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 14,17% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]