Categories: NewsPublished On: 1st March 2018

Wolmark styg met 1,0%

By 1 min read
191 words
wol

wol-uitstaande

Op die 24ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,0% gestyg en op 18560c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 14,17% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      22612  (+1,1%)              21 µ      17515   (+1,7%)

19 µ      20271  (+1,8%)              22 µ      16984   (+1,2%)

20 µ      18456  (+0,7%)              23 µ      15376   (+1,2%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 394 bale), Standard Wool (2 107 bale) Tianyu S A Pty Ltd (1 543 bale) . Van die 8 071 bale wat aangebied is, is 8 033 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Wicar Boerdery Bk Vrede AH MWF4E.96 16.4µ 70,4% 36 19320c
2. JC Erasmus Steynsburg BH MWF5E.64 16.0µ 71,5% 33 18900c
3. Wicar Boerdery Bk Vrede CL MWF4E.66 16.8µ 69,8% 41 18110c
4. Wicar Boerdery Bk Vrede BL MWF4E.80 17.2µ 70,1% 37 18010c
5. A Burgers Wakkerstroom AH MWF4E.90 16.9µ 69,4% 33 17810c
6. JV Burgers Wakkerstroom CL MWF4E.71 16.8µ 69,8% 40 17800c
7. SJ Van der Merwe & Seun Murraysburg CMY MF4S.68 16.5µ 66,3% 38 17800c
8. LR Eybers Rietbron BH MWF4E.72 17.0µ 68,2% 46 17710c
9. Baviaanskrans Bdy (Pty)Ltd Cookhouse AFY MF4E.82 16.8µ 66,3% 37 17680c
10. JA Trust Trompsburg BFY MF4S.67 16.62µ 66,2% 42 17660c

Die volgende veiling katalogus P2517 sal op 7 Maart 2018 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: NuusPublished On: 1st March 2018

Go to Top