Categories: Artikels, Vee en WildPublished On: 15th February 2024

Wolmark styg gemiddeld met 1,3%

By 0 min read
75 words

Screenshot 2023-01-13 072900

Dis mos wol!

Op die 21ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (1 570 bale), Modiano SA (1 527 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 464 bale). Van die 2 800 bale wat aangebied was, is 2 691 bale verkoop (96%)

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 21 Februarie 2024.

Bron: BKB

0
Tags: ,

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0