wintergewasse
Geskatte mielie-oes is 18,41% minder as die 2023-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,405 miljoen ton gestel, wat 0,71% of 94 750 ton meer is as die vorige skatting van 13,310 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,08 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,41% of 3,025 miljoen ton minder as die[...]
Minder mielies aangeplant hierdie seisoen
Somergewasse – 2018 Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 302 700 ha, wat 12,40% of 325 900 ha minder is as die 2 628 600 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar ook 0,28% of 6 500 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2[...]
Verwagte rekord mielie-oes is nog meer as vorige skatting
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,744 miljoen ton gestel, wat 2,01% of 330 525 ton meer is as die vorige skatting van 16,413 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 6,37 t/ha is. Die drie[...]