voerskenkings
Ontvangers gee terug uit eerste oes in sewe jaar
“Woorde kan nie ons dankbaarheid beskryf nie. ’n Mens staan verstom oor hoe God steeds vir sy kinders sorg. Baie dankie dat julle ‘n instrument in Sy hand is!” So skryf Gerbie en Lizanne Haasbroek, boere van Stella in Noord-Wes, nadat voer uit die Klein-Karoo in die Vryheid-omgewing afgelewer[...]
Hulp uit boeregemeenskap ná wegholbrande – AFGRI sȇ dankie
‘n Maand is reeds verby ná wegholveldbrande in die Suid- en Oos-Kaapse gebiede ongekende verwoesting gesaai het en talle dakloos gelaat het. Buiten die huise en ondernemings wat deur die ramp getref is, het die vlamme ook na plase in die Thornhill-distrik versprei en baie weiding en vee is[...]
Jacaranda Landbouskou span kragte saam met Boere in Nood
Die Jacaranda Landbouskou, wat vanaf 24 tot 28 Augustus by die Tshwane Events Centre (voorheen Pretoria Skouterrein) aangebied word, span vanjaar kragte saam met Boere in Nood om 'n verskil te maak vir boere wat deur die deurlopende droogte geraak word. Tydens die skou word twee konserte met voorste[...]