verspreider

Verspreider van die maand

ProAgri gee elke maand ‘n R500-koopbewys aan die verteenwoordiger van ‘n koöperasiehandelstak wat besondere moeite gedoen het om die tydskrif onder die boere te bevorder. Hierdie maand is BKB Jacobsdal ons pryswenner. Hulle bedien onder andere die boere wat uit die Modderrivier en Rietrivier-waterskema besproei en gewasse soos lusern,[...]

By Benine Ackermann|6th September 2016|Categories: News, Resource management|Tags: , |

Verspreider van die maand

ProAgri gee elke maand ‘n R500-koopbewys aan die verteenwoordiger van ‘n koöperasiehandelstak wat besonderse moeite doen om die tydskrif te bevorder. Die yskoue winter in die Oos-Kaap verhoed nie dat Stefan du Plessis, bestuurder van OVK Somerset- Oos, sy plaasbesoeke met ‘n paar ProAgri’s in sy hand voortsit nie.[...]

By Benine Ackermann|11th July 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top