Julie
Landboukalender – Julie
Die maand moet jy: VEE - Voer vee - Gee winterlek/landelek AKKERBOU - Stroop somergewasse - Oes grondbone en akkerbou - Berei grond voor vir tabak - Berei grond voor vir aartappels in die Laeveld ANDER - Bestry rotte en muiste - Saai slaai, radyse, wortels, boerbone, uie, seldery,[...]
Verspreider van die maand
ProAgri gee elke maand ‘n R500-koopbewys aan die verteenwoordiger van ‘n koöperasiehandelstak wat besonderse moeite doen om die tydskrif te bevorder. Die yskoue winter in die Oos-Kaap verhoed nie dat Stefan du Plessis, bestuurder van OVK Somerset- Oos, sy plaasbesoeke met ‘n paar ProAgri’s in sy hand voortsit nie.[...]