Landboukalender – Julie

kalender-MAANDE-Julie
Die maand moet jy:
VEE
– Voer vee
– Gee winterlek/landelek
AKKERBOU
– Stroop somergewasse
– Oes grondbone en akkerbou
– Berei grond voor vir tabak
– Berei grond voor vir aartappels in die Laeveld
ANDER
– Bestry rotte en muiste
– Saai slaai, radyse, wortels, boerbone, uie, seldery, beet en ertjies
– Berei grond voor vir groente wat in die lente geplant word
– Snoei vrugtebome
– Snoei wingerde
– Lê nuwe boorde aan
– Oes sitrusvrugte
– Bestry brand
– Herstel damme
– Gaan werktuie na, herstel en vervang
– Rig haelnette op