veldbrand

Grasse van Suid-Afrika deel 2: Veldbestuur, veldbrand, plantopvolging, soet- en suurveld en veldherwinning

Gras is goeie aanduiders van veldtoestand. Dit is vanselfsprekend dat gras ՚n belangrike rol in veldbestuur speel. Dit word ook gebruik om weidingskapasiteit en ekologiese status te bepaal, aangesien die weidingswaarde van verskillende grassoorte verskil. Weidingskapasiteit is die aantal grasvreters wat op ՚n stuk veld kan wei sonder dat[...]

By Ashleigh Schubert|7th March 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Voeding|Tags: , , , |
0
Go to Top