Twin Rotor™-stropers
VIDEO: New Holland vier 50 jaar van oesmasjieninnovasie
Sedert 1975 is New Holland se Twin Rotor™-stropers die onbetwiste markleiers in terme van kragdoeltreffendheid, kapasiteit, graan- en strooigehalte. Ons vier 50 jaar van voortdurende ontwikkeling en verbetering van die CR-stroperreeks, toegerus met die nuutste tegnologie vir voortreflike kraguitset, werkverrigting, kapasiteit, en graan- en strooi-gehalte. Binne die New Holland[...]