trekker
Die nuwe Massey Ferguson se 7S-trekkerreeks pronk nou in die sandveld
Daar is baie maniere om ՚n aartappel te eet en die pa- en seunspan van HP Smit en Seuns-boerdery kan jou alles vertel oor aartappels. Een van die sleutels tot hulle sukses word egter al jare lank toegeken aan hulle Massey Ferguson-trekkers. In die Sandveld aan die Weskus is[...]
New Holland trekkers in volle glorie op Balfour Hooidag 2024
Jaco du Preez, bemarkingsbestuurder van New Holland vertel van die nuwe veranderinge wat op die T6000 trekkerreeks gemaak is. New Holland se T6050 delta trekker maak nou gebruik van knoppies om te versnel. Jy hoef glad nie meer die koppelaar te gebruik nie! Dit maak dit aansienlik geriefliker vir[...]
Fendt ontsluit volledige presisie: Skep krag en doeltreffendheid
Ontdek en geniet die ongeëwenaarde voordeel van Fendt se Volledige Presisie-pakket met ՚n omvattende reeks presisieboerderytegnologieë wat jou boerdery op die wenpad sal plaas soos nog nooit tevore nie. Met ՚n 3-jaar CenterPoint-intekening kry jy toegang tot Fendt se nuutste GNSS-posisioneringstelsel, wat presiese leiding en akkurate data-insameling verseker. Sê[...]