Toyota
Toyota se C-HR ‘n heel gawe klein rakker
Ek weet nie van wêreldwyd nie, maar in Suid-Afrika verkoop sportsnutsvoertuie soos bier in ‘n sjebeen. Kompakte sportnutse raak by die dag gewilder en dit gaan nie meer lank wees nie dan gaan sedanmotors soos Corolla’s, Jetta’s en 3-reekse so vreemd wees soos kakie safaripakke in Nkandla. Gevolglik bied[...]
Zambia drives Toyota: Don’t stay behind!
Nenad Predrevac, National Sales & Marketing Manager of Toyota Zambia, told ProAgri’s Du Preez de Villiers at Agritech that Toyota’s market share in new vehicles is 45%, and 60% of all vehicles sold are from the Toyota family. Toyota has been in Zambia for more than 50 years, since[...]
Die nuwe Toyota Yaris: Voel die pols
Die nuwe Toyota Yaris, wat sy wêreldbuiging vroeër vanjaar op die Geneefse Motorskou gemaak het, is nou as hersiene reeks in Suid-Afrika te koop en bied klante ’n aansienlik groter keuse en verbeterde toerusting regdeur die reeks. Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) noem die verbeterde Yaris die Pulse om te[...]
Toyota se sportmotor
Hoewel die definisie van ’n sportmotor nie wetenskaplik is nie, is dit alombekend dat ingenieurs, ontwerpers en skeppendes reg vandat die eerste motor sy buiging gemaak het, voortdurend daarop uit is om rygoed vinniger te maak, beter te laat draai en mooier te laat lyk as hulle brood-en-botter-stalmaats wat[...]
Toyota skep Hilux om in Tonka-speelding
Toyota het sy “onbreekbare” Hilux as volgrootte Tonka-speelding herontwerp wat twee wêreldbekende handelsname saamvoeg om hulle onderlinge reputasie vir oneindige taaiheid te vier. Die Hilux Tonka-konsepmodel is deur Toyota Australië geskep om te help om dié hoë veldryer se deurbraak as topverkoper-voertuig in 2016 doer onder, te vier. Tonka[...]