Toyota Tonka

Toyota skep Hilux om in Tonka-speelding

Toyota het sy “onbreekbare” Hilux as volgrootte Tonka-speelding herontwerp wat twee wêreldbekende handelsname saamvoeg om hulle onderlinge reputasie vir oneindige taaiheid te vier. Die Hilux Tonka-konsepmodel is deur Toyota Australië geskep om te help om dié hoë veldryer se deurbraak as topverkoper-voertuig in 2016 doer onder, te vier. Tonka[...]

By Specialist Writer|3rd April 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top