TLU SA
TLU SA Jongboerkonferensie: Die toekoms van landbou saam onder een dak
“Die toekoms van landbou.” Dít is hoe mooi Belinda Labuschagne van Belinda Boer die klomp jongboere in die vertrek opgesom het. Sy het verwys na die jongboere wat die TLU SA Jongboerkonferensie bygewoon het. Die geleentheid het op 15 Maart 2024 by die Voortrekkermonument in Pretoria plaasgevind. Vanjaar se[...]
Saaiboer Nicky van der Linde TLU SA Jongboer van die Jaar 2023
“Dis altyd goed om jouself te kan meet teen ander boere. Dis goed om te kan leer en ‘n bietjie goeie kompetisie is ‘n goeie ding. Dit was almal ‘n klomp dinamiese ouens wat deelgeneem het en mens kan sien hulle is lus vir die landbou.” Nicky van der[...]
‘n Blinknuwe 4×4 dubbelkajuit-bakkie en oorsese reis wink TLU SA Jongboer van die Jaar 2023 – Inskrywings sluit 23 Junie
Daar is nog net drie dae oor vir jong boere om in te skryf vir TLU SA se Jongboer van die Jaar 2023-kompetisie. “Die Jongboerkompetisie word jaarliks beskou as een van die hoogtepunte van die kalender in TLU SA se werksaamhede,” sê Bennie van Zyl hoofbestuurder van TLU SA.[...]
OPINION PIECE: Why the minimum wage is impossible for farmworkers
by Bennie van Zyl, General manager: TLU SA It would appear the question is not whether farmers want to pay the increase in the minimum wage but if they can afford to. It is crucial to have a cohesive understanding of the current economic climate in agriculture. Each farm[...]
KragDag 2019 – The Do-your-own-thing expo gets an agricultural sub-expo
The KragDag expo, where a wide range of self-reliance solutions are showcased annually, will, starting from 2019 and in co-operation with TAU SA, also host an agricultural sub-expo for the duration of the three days of the expo. 15 700 people visited Sakeliga KragDag 2018 to explore solutions that[...]