Suiwelkampioenskappe
Suiwelprodusente kan nou inskryf vir die 190’ste SA Suiwelkampioenskappe
Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2023 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, mees gesogte en oudste suiwelgebeurtenis in die land, wat vanjaar sy 190ste bestaansjaar vier. Volgens Breyton Milford, Hoofbestuurder van Agri-Expo, is die doel van die jaarlikse kampioenskappe om uitnemendheid in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf te[...]
Skryf jou beste suiwel in vir die 189ste SA suiwelkampioenskappe in 2022
Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2022 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, oudste en mees gesogte suiwelgebeurtenis in die land. Die kampioenskappe, wat sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied word, lok jaarliks sowat 900 inskrywings van groot, medium en klein vervaardigers. Hierdie suiwelprodukte kompeteer vir die gerekende[...]
Skryf in vir 2021 SA Suiwelkampioenskappe
Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2021 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, oudste en mees gesogte suiwelgebeurtenis in die land. Die kampioenskappe, wat sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied word, lok jaarliks sowat 900 inskrywings van groot, medium en klein vervaardigers. Hierdie suiwelprodukte kompeteer vir die gerekende[...]
Goeie nuus vir suiwelbedryf: SA Suiwelkampioenskappe lok 882 inskrywings
Die grootste suiwelkompetisie in Afrika, die beoordeling van die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, het op Donderdag 28 Februarie 2019 by GrandWest in Kaapstad plaasgevind. Vanjaar het 76 vervaardigers ‘n totaal van 882 suiwelprodukte in meer as 100 verskillende klasse ingeskryf. “Dié groot getal inskrywings is goeie nuus vir die suiwelbedryf wat[...]
Grootste suiwelkompetisie in Afrika vier 185ste jaar
Wat kry jy wanneer jy jou vyf sintuie, 945 suiwelprodukte, 83 suiwelvervaardigers, ‘n temperatuur van 18 grade Celcius en 84 suiwelbeoordelaars onder een dak saamvoeg? Die grootste suiwelkompetisie in Afrika – die Qualité-beoordeling van die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe – wat gister, op Donderdag 22 Februarie 2017, by GrandWest in Kaapstad[...]