Agri-Expo

Suiwelprodusente kan nou inskryf vir die 190’ste SA Suiwelkampioenskappe

Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2023 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, mees gesogte en oudste suiwelgebeurtenis in die land, wat vanjaar sy 190ste bestaansjaar vier. Volgens Breyton Milford, Hoofbestuurder van Agri-Expo, is die doel van die jaarlikse kampioenskappe om uitnemendheid in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf te[...]

By Specialist Writer|2nd March 2023|Categories: Nuus|Tags: , , |

SA Suiwelkampioenskappe lok meer as 900 inskrywings

Meer as 900 suiwelprodukte ding mee in die 2022 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste en oudste suiwelkompetisie in Afrika. Die kampioenskappe word vanjaar vir die 189ste jaar deur Agri-Expo aangebied. Die beoordeling het op Donderdag 24 en Vrydag 25 Februarie by Elsenburg buite Stellenbosch plaasgevind. Noukeurige proses onderskryf deur bedryf[...]

By Specialist Writer|28th February 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

SA se oudste landbougenootskap herdenk en vernuwe in sy 190ste jaar

Agri-Expo, die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika en Afrika, vier vanjaar sy 190ste bestaansjaar – en dit met mening.  Op Maandag 29 November 2021 tydens sy spesiale 190ste bestaansjaarvieringe op die landgoed Cavalli buite Stellenbosch het Agri-Expo prominente landbourolspelers vereer en opwindende planne vir 2022 aangekondig. Nuwighede sluit ’n internasionale[...]

By Specialist Writer|30th November 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Skryf in vir 2021 SA Suiwelkampioenskappe

Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2021 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, oudste en mees gesogte suiwelgebeurtenis in die land. Die kampioenskappe, wat sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied word, lok jaarliks sowat 900 inskrywings van groot, medium en klein vervaardigers. Hierdie suiwelprodukte kompeteer vir die gerekende[...]

By Specialist Writer|11th January 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Gesoek: SA se beste suiwelprodukte!

Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2020 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, oudste en mees gesogte suiwelgebeurtenis in die land. Die kampioenskappe, wat sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied word, lok jaarliks sowat 900 inskrywings van groot, medium en klein vervaardigers. Hierdie suiwelprodukte kompeteer vir die gerekende[...]

By Specialist Writer|5th December 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top