Suid-Afrika
Stygende insetkoste knou boere regoor Suid-Afrika
Immer stygende insetkoste vir boere wek kommer by boere, landbouorganisasies en ekonome. Die afgelope maande het die prys van verskeie noodsaaklikhede boerderye oral in die land geknou. “Die prys van kunsmis, onkruiddoder, verpakking, diesel, elektrisiteit en arbeid, om net ՚n paar te noem, styg drasties en maak dit byna[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 3: Resep vir maksimum wins uit skaapboerdery
Boere wat goeie geld uit skaapboerdery maak het almal een ding gemeen: Hulle volg ՚n holistiese benadering deur wetenskaplikgegronde bestuur-, voeding- en seleksiepraktyke optimaal te integreer. Boere word dus aangeraai om die beste kundiges te raadpleeg om op hoogte te kom van die jongste tegnologiese, asook die mees winsgewende[...]