stropers

CLAAS-groen vir plaas-groei

deur Annemarie Bremner Die CLAAS-uitstalling by vanjaar se NAMPO Oesdag was ’n treffende uitbeelding van hulle tema, Duitse tegnologie en doeltreffendheid. Netjies in gelid het die stropers, waaronder die nuwe TUCANO 580, die trekkers, met die kragtige XERION as voorloper, en die hooimaaktoerusting aangetree in die CLAAS-groen linie. Sedert[...]

By Benine Ackermann|13th June 2016|Categories: Meganisasie, Strooptoerusting, Trekkers|Tags: , , |

Oplossing vir kleiner graanboere:- Stroop die soet smaak van sukses

Lonende diereproduksie hang grootliks van goeie voeding af en sonder volledige gemengde rantsoene kan geen bees, of dit nou ’n melkkoei of ’n voerkraaltollie, vir sy baas optimale wins verdien nie. Ongelukkig kos klaargemengde voer deesdae baie geld en die boer moet maar knaend soek na maniere om die beste voeding teen die laagste prys te verskaf.

By Specialist Writer|24th October 2014|Categories: Meganisasie|Tags: |
1
Go to Top