Stephan Nel
Case IH se borgskap by Lamb Champs 2023 net die begin van die nuwe spankrag
Lamb Champs, was gestig in 2020. Na die heel eerste Lamb Champs ‘n dawerende sukses was, het die familieboernetwerk, Saai, besluit dat die volgendes nog beter en groter moet wees. Vanjaar het meer as 5 000 mense van 100 lammers se spitte geproe om vas te stel watter lamsvleis[...]
Aanstelling van Besturende Direkteur: Case IH
Stephan Nel neem amptelik vanaf 1 Desember 2022 die rol oor as die Besturende Direkteur van Case IH. Hy neem met dié aanstelling verantwoordelikheid vir die leierskap en ontwikkeling van die CaseIH-handelsmerk sowel as die Northmec Implemente-afdeling. Met sterk bande aan hul familieboerdery in Mpumalanga en ondervinding in die[...]