Besturende Direkteur
Aanstelling van Besturende Direkteur: Case IH
Stephan Nel neem amptelik vanaf 1 Desember 2022 die rol oor as die Besturende Direkteur van Case IH. Hy neem met dié aanstelling verantwoordelikheid vir die leierskap en ontwikkeling van die CaseIH-handelsmerk sowel as die Northmec Implemente-afdeling. Met sterk bande aan hul familieboerdery in Mpumalanga en ondervinding in die[...]