skeurploeë
Tawwer as Tuffy en Mnani Implemente kry jy nie
Mnani implemente het sy ontstaan op die plaas gehad in die vroeë negentigs en 27 jaar later staan hulle al hoe sterker. Mnani Implemente is die vervaardigers van Tuffy-werktuie, wat daarop ingestel is boere te gee presies wat hulle wil hê. Gert Davis van Mnani Implemente vertel die storie:[...]
Radium Engineering se maroen masjiene pronk by NAMPO
Vindingrykheid, betroubaarheid en voorslag-vakmanskap is die gedagtes wat by ՚n boer opkom by die aanhoor van die naam, Radium Engineering. Grant Roest se oupa het Radium Engineering 45 jaar gelede begin, en die handelsnaam spog sedertdien by elke NAMPO. “My pa het by my oupa oorgeneem en na sy[...]