Grant Roest

Radium Engineering se maroen masjiene pronk by NAMPO

Vindingrykheid, betroubaarheid en voorslag-vakmanskap is die gedagtes wat by ՚n boer opkom by die aanhoor van die naam, Radium Engineering. Grant Roest se oupa het Radium Engineering 45 jaar gelede begin, en die handelsnaam spog sedertdien by elke NAMPO. “My pa het by my oupa oorgeneem en na sy[...]

By Maryna Steyn|8th June 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |
Go to Top