Sernick Bonsmara
Sernick Bonsmara’s behaal goeie pryse op veiling ondanks uitdagings in rooivleisbedryf
Sernick Bonsmara, deel van die Sernick-groep, het hulle 45ste jaarlikse produksieveiling aangebied en Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep, sê die veiling het alle verwagtinge oortref. Die omstandighede en tye is moeilik, maar die veilingsresultate het getoon dat kopers 'n blink toekoms vir die rooivleisbedryf in Suid-Afrika sien. 'n[...]
Sernick Bonsmara se 45ste produksieveiling
Nick Serfontein meen: “Die landbou in Suid-Afrika is op ‘n goeie plek.” Kom deel saam in sy optimisme by Sernick Bonsmara se 45ste PRODUKSIEVEILING! Daar gaan TOP GEHALTE Bonsmaras op aanbod wees, Bonsmaras wat enige beesboer se kudde vorentoe sal vat. Op die 2de Junie 2023 om 11:00 is[...]
Rekordprys behaal by Sernick Bonsmara veiling
Tydens Sernick Bonsmaras se 43ste produksieveiling wat plaasgevind die 4de Junie 2021, te Liebenbergstroon, Edenville is 'n Bonsmarabul vir die rekordprys van R800 000 verkoop. Die bul wat die hoogste prys op die veiling gaan haal het, was lot 5 (foto) en is verkoop aan Mnr. Reinier Fouché van[...]