SAAI

Saai-hofaksies lei tot nietigverklaring van Vlak 3

Druk uit verskeie hofgedinge teen dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta), se irrasionele regulasies onder Vlakke 4 en 3 van die ramptoestand het haar genoop om op 17 Augustus 2020 in ’n ongewone stap Vlak 3 in sy geheel te skrap. Dít volg nadat Saai op[...]

By Specialist Writer|19th August 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Verslapping van regulasies te min, te laat

Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat inperkingsregulasies verslap word ten einde die ekonomiese skade wat die regering se oordrewe staat van inperking veroorsaak het, te beperk, is vir baie boere, landboubedrywe en waardekettings te min en te laat, meen dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai. Vir die wildbedryf,[...]

By Specialist Writer|17th August 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Saai dien aansoek in by Hooggeregshof namens wildboere

Saai, ’n organisasie wat die regte en belange van familieboere – insluitend wildboere – beskerm, het vandag ’n dringende aansoek by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die verbod op reis tussen provinsies vir bestaansjagdoeleindes op te hef. Die aansoek is namens 368 wildplaaseienaars en -operateurs ingedien en[...]

By Specialist Writer|12th August 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Wynverbruik en -verkope: Saai binnekort in die hof

Die familieboerorganisasie Saai sal die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria op 18 Augustus 2020 dringend nader om die verbod op die verkoop en verbruik van wyn in restaurante ter syde te stel. Dié aansoek kom nadat President Cyril Ramaphosa op 12 Julie 2020 wéér ’n algehele verbod op die verkoop en[...]

By Specialist Writer|17th July 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top