SAAI
Saai loods digitale plaasnaambordprojek
’n Naambord op ’n hekpaal by die ingang van ’n familieplaas sal nooit weer dieselfde wees nie. Saai het onlangs sy plaasnaambordprojek van stapel gestuur waarin die nuutste tegnologie gebruik word om plase te beskerm. Die ANC se 2017-besluit om die Grondwet te verander om vir onteiening sonder vergoeding[...]
Saai versoek verlenging van amnestietydperk
Die familieboerorganisasie Saai het op 20 Januarie 2021 in ’n skrywe aan die minister van Polisie versoek dat die sperdatum vir amnestie-aansoeke – teen die agtergrond van die tweede vlaag van die COVID-19-pandemie en die ontwrigtende impak daarvan op die SAPD se funksionering – met ’n verdere drie maande[...]
Saai veroordeel COVID-hulp aan slegs swart wynboere
Die familieboerorganisasie Saai is verstom oor en veroordeel die blatante rassediskriminasie in die Wes-Kaapse Provinsiale Regering se COVID-19-ramphulp wat slegs aan swart wynboere toegeken word. Dié ramphulp word deur die Kaapse agentskap vir volhoubare geïntegreerde ontwikkeling in die platteland (CASIDRA) geadministreer en Saai beplan ’n multidimensionele veldtog om nierassige[...]
Saai verwelkom die oordrag van staatsplase aan familieboere
Die besluit van minister Thoko Didiza om meer as 700 000 ha se plase wat sedert 1994 reeds in staatsbesit is aan begunstigdes van grondhervorming oor te dra, is een van die wysste besluite wat haar departement nóg geneem is. Die familieboerorganisasie Saai verwelkom dié besluit, wat talle van sy[...]
Saai veroordeel onsinnige, wrede moord op Vrystaatse plaasbestuurder
Die familieboerorganisasie Saai veroordeel die onsinnige, wrede moord op die 21-jarige Vrystaatse plaasbestuurder Brendin Horner buite Paul Roux. Dit het nie net dwarsoor Suid-Afrika nie, maar selfs in Europa en Noord-Amerika opslae gemaak. Namate meer Engelse media oor die aard en omvang van plaasmoorde berig, word al ernstiger vrae[...]