inperkingsregulasies
Saai-hofaksies lei tot nietigverklaring van Vlak 3
Druk uit verskeie hofgedinge teen dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta), se irrasionele regulasies onder Vlakke 4 en 3 van die ramptoestand het haar genoop om op 17 Augustus 2020 in ’n ongewone stap Vlak 3 in sy geheel te skrap. Dít volg nadat Saai op[...]
Verslapping van regulasies te min, te laat
Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat inperkingsregulasies verslap word ten einde die ekonomiese skade wat die regering se oordrewe staat van inperking veroorsaak het, te beperk, is vir baie boere, landboubedrywe en waardekettings te min en te laat, meen dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai. Vir die wildbedryf,[...]