Parys
Die wenner van Lamb Champs Parys 2025 is
Die Vrystaatse dorp Parys het met trots die derde kwalifiserende rondte van Lamb Champs 2025 op 6 September by die Afridome aangebied. Met Pick n Pay as hoof borg, Toyota as drywer en Old Mutual as kategorieborg, het die dag boere, vleisliefhebbers en gemeenskappe van regoor, die land saamgebring[...]
Valtrac celebrates its coming of age – 21 fertile years
“We have a responsibility towards our environment and our people,” says Wynn Dedwith, founder and owner of Valtrac, the agricultural machinery manufacturer, which recently celebrated its 21st birthday in the company of its people and in the environment it is dedicated to. Farmers, dealers, suppliers, personnel, the media and[...]
Brahmanrekord spat in Parys
Schalk Burger van Schalk Burger Brahmane buite Bronkhorspruit en voormalige Suid-Afrikaanse kampioenrenjaer, het gister 'n rekord by die Brahmane se nasionale veiling in Parys laat spat. Hy het deur middel van sy plaasbestuurder, Willie Britz, gebie en 'n allemintige R110 000 vir 'n wit koei en kalf betaal. Dit[...]