Orthman
Orthman se proewe wys: Kunsmis op die regte plek maak die verskil
In Amerika plant Orthman gereeld proewe op verskillende plekke sodat boere in die omgewing met hulle eie oë kan sien watter verskil strookbewerking met die korrekte plasing van kunsmis kan maak. Met die ondersteuning van Mike Petersen, hooflandboukundige van Orthman Stateside, het Brian Nieuwoudt van Orthman in Suid-Afrika ՚n[...]
Orthman is jou vennoot in strookbewerking
Strookbewerking doen presies wat die naam sê. Net die plantstrook word bewerk en die res van die land bly onversteurd lê met plantreste en al. Die beginsels van strookbewerking kan eenvoudig opgesom word in drie dele. Ideale saadbed Die strook wat bewerk word vorm die ideale saadbed. Dit is[...]
Knyp, pluk en siedaar! Orthman pluk die stoppels uit
Die katoenbedryf in die Thabazimbiomgewing het onlangs ’n groot hupstoot gekry met nuwe oesmeganisasiemetodes en ’n pluismeule, maar die katoenplantery het ’n ander uitdaging gebring. ’n Katoenstoppel wat na strooptyd in die land regop bly staan is ’n ander ding as die mielie-, koring en selfs garsreste waaraan die[...]
Orthman sny deur kostes
՚n Drastiese vermindering van twee-derdes in hulle brandstofrekening gaan sorg dat die Du Preez’s van Grootpan naby Lichtenburg nie gou weer terugkyk nie. Die Orthman 16-ry XD 1tRIPr het sy plek in die boerdery oopgesny met groot besparings van tyd en koste. Kobus en sy seun, André, het verlede[...]
Orthman-strookbewerking: Boer slim en bespaar diesel
Die Orthman 1tRIPr-strookbewerker is nie ’n masjien nie – dit is ’n kopskuif in bewerking. Henk en Riana Michau het twee jaar gelede van die Springbokvlakte af na Reitz verhuis, om ’n hele nuwe boerdery met die beskrywende naam, Vredevind, te begin. Henk sê hy dink al lank na[...]