Orthman-strookbewerking
Orthman-strookbewerking: Boer slim en bespaar diesel
Die Orthman 1tRIPr-strookbewerker is nie ’n masjien nie – dit is ’n kopskuif in bewerking. Henk en Riana Michau het twee jaar gelede van die Springbokvlakte af na Reitz verhuis, om ’n hele nuwe boerdery met die beskrywende naam, Vredevind, te begin. Henk sê hy dink al lank na[...]