strookbewerking
Orthmann bied boere die beste in strookbewerking: Bewerk net waar jy plant
Enigeen kan vir homself dink: Dit dien geen doel om te bewerk waar jy nie gaan plant nie. Dit is hoekom strookbewerking so sinvol is om insetkoste te bespaar en opbrengs te verhoog. Orthman is reeds gewild in Suid-Afrika vir uitstekende strookbewerkingstoerusting, want dié Amerikaanse maatskappy verstaan Suid-Afrikaanse boere[...]
Orthman is jou vennoot in strookbewerking
Strookbewerking doen presies wat die naam sê. Net die plantstrook word bewerk en die res van die land bly onversteurd lê met plantreste en al. Die beginsels van strookbewerking kan eenvoudig opgesom word in drie dele. Ideale saadbed Die strook wat bewerk word vorm die ideale saadbed. Dit is[...]
Enige gewas se droom: Orthman maak die ideale saadbed
Strookbewerking doen presies wat die naam sê. Net die plantstrook word bewerk en die res van die land bly lê met plantreste en al. By Val Boeredag het Brian Nieuwoudt, streekbestuurder van Orthman, die drie belangrikste beginsels van strookbewerking aan boere verduidelik. Die beginsels is: 1. Ideale saadbed Geen[...]