Orthman

Orthman bespaar diesel en grondvog

Twee kosbare vloeistowwe vir die boer is diesel en water. Daarom moet hierdie twee produksiefaktore bewaar, bespaar en ten beste benut word. Dit is presies wat die span van Orthman vir die boer help doen met die 1tRIPr XD Combo-multibewerker. Orthman glo daar is drie basiese beginsels vir doeltreffende[...]

By Specialist Writer|7th December 2019|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: |

Enige gewas se droom: Orthman maak die ideale saadbed

Strookbewerking doen presies wat die naam sê. Net die plantstrook word bewerk en die res van die land bly lê met plantreste en al. By Val Boeredag het Brian Nieuwoudt, streekbestuurder van Orthman, die drie belangrikste beginsels van strookbewerking aan boere verduidelik. Die beginsels is: 1. Ideale saadbed Geen[...]

By Annemarie Bremner|18th July 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
0
Go to Top