katoenplant

Knyp, pluk en siedaar! Orthman pluk die stoppels uit

Die katoenbedryf in die Thabazimbiomgewing het onlangs ’n groot hupstoot gekry met nuwe oesmeganisasiemetodes en ’n pluismeule, maar die katoenplantery het ’n ander uitdaging gebring. ’n Katoenstoppel wat na strooptyd in die land regop bly staan is ’n ander ding as die mielie-, koring en selfs garsreste waaraan die[...]

By Annemarie Bremner|19th May 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
Go to Top