mpo
Die MPO-streke se terugblik oor ‘n jaar van uiterstes
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het die afgelope week ʼn reeks jaarvergaderings virtueel aangebied om terugvoer aan MPO-lede op streeksvlak te gee oor die jaar wat verby is. Die eerste van hierdie geleenthede het op Woensdagaand 19 Augustus plaasgevind vir MPO Noord-streekslede. MPO Noord se voorsitter, Fanie Ferreira, beskryf die afgelope[...]
Die MPO reageer met skok op Lancewood se verlaging van 45c per liter in die plaashekprys
In ’n brief aan boere met die opskrif Covid-19 Farmers Communication 30 March 2020 word boere ingelig dat die prys wat Lancewood aan hulle betaal, vanaf 1 April met 45 sent verlaag gaan word in die vorm van ’n heffingsvermindering. Afgesien van hierdie heffing wat ingestel word, mag Lancewood[...]
MPO stel nuwe hoof-ekonoom aan
Dr Koos Coetzee het na ʼn roemryke loopbaan in die melkbedryf van 23 jaar einde 2018 afgetree. Koos het in vele opsigte baanbrekers werk in die Melk Produsente Organisasie gedoen en sal daarvoor onthou word en word bedank vir sy bydraes en toegewydheid. Bertus van Heerden is vanaf 1 Januarie 2019[...]
Kommer oor skerp daling in produsentepryse
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) is bekommerd oor die negatiewe uitwerking wat die skerp daling in produsentepryse sedert Maart vanjaar op die volhoubaarheid van melkproduksie kan hȇ. Amptelike syfers verskaf deur Statistiek Suid-Afrika dui aan dat produsentepryse sedert Maart 2018 met 5,5% gedaal het terwyl eks-fabriekpryse van suiwelprodukte met 2,2% gestyg[...]
Wêreldmelkdag 2018: Klink ’n glasie op voedsame melk
Die MPO maak gereed om aan te sluit by nagenoeg 80 lande wêreldwyd om ’n glasie te klink op melk en melkprodukte wanneer Wêreldmelkdag 2018 op 1 Junie gevier word. Sedert die eerste Wêreldmelkdag wat in 2001 gevier is, het hierdie geleentheid gegroei tot een van die belangrikste geleenthede[...]