MPO-streke

Die MPO-streke se terugblik oor ‘n jaar van uiterstes

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het die afgelope week ʼn reeks jaarvergaderings virtueel aangebied om terugvoer aan MPO-lede op streeksvlak te gee oor die jaar wat verby is. Die eerste van hierdie geleenthede het op Woensdagaand 19 Augustus plaasgevind vir MPO Noord-streekslede. MPO Noord se voorsitter, Fanie Ferreira, beskryf die afgelope[...]

By Specialist Writer|31st August 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top