Wêreldmelkdag
Wêreldmelkdag op 1 Junie gevier
Internasionale Melkdag is op 1 Junie gevier. As een van die vyf kernvoedselgroepe, speel suiwel 'n belangrike rol in 'n gebalanseerde dieet en bied noodsaaklike voedingstowwe vir goeie gesondheid. Die vyf voedselgroepe bestaan uit groente en vrugte, stysel en koolhidrate, vette en olies, proteïene en, les bes, suiwelprodukte, wat[...]
Wêreldmelkdag 2018: Klink ’n glasie op voedsame melk
Die MPO maak gereed om aan te sluit by nagenoeg 80 lande wêreldwyd om ’n glasie te klink op melk en melkprodukte wanneer Wêreldmelkdag 2018 op 1 Junie gevier word. Sedert die eerste Wêreldmelkdag wat in 2001 gevier is, het hierdie geleentheid gegroei tot een van die belangrikste geleenthede[...]