Lancewood
Die MPO reageer met skok op Lancewood se verlaging van 45c per liter in die plaashekprys
In ’n brief aan boere met die opskrif Covid-19 Farmers Communication 30 March 2020 word boere ingelig dat die prys wat Lancewood aan hulle betaal, vanaf 1 April met 45 sent verlaag gaan word in die vorm van ’n heffingsvermindering. Afgesien van hierdie heffing wat ingestel word, mag Lancewood[...]